Ek skrik wakker vanuit ‘n droom die credits rol terwyl die kassie ‘n tranetrekker tune blêr my arms voel dood asof ek my ooreis het leeggeskryf het ‘n Papier vlinder…
afrikaans
Die muse se gedig
In ‘n swangerstilte Kom die eerste tekens ‘n vuurspuwende lekkasie begaan in oomblikke van ekstase begewe tot pieke van inspirasie gevoelens loop oor in die ingewing van ‘n oomblik ek…
Die muse se koms
Die ritselwind van die muse se gefladder dis die dans van ‘n kieliewind deur die koringland voor ‘n groot storm se gebars Voel haar teenwoordigheid teen my vel soos ‘n…
Romanse in ‘n neutedop
Jou etiket het my aandag getrek ‘n goeie jaar My laat verlang na ‘n middag onder ‘n okkerneutboom met aarbeie en room Die son het geknipoog en die lewe was…
Ongetiteld
Die onoorbrugbare foute van die verlede dryf ‘n wig tussen ma en kind en op hierdie noot van verandering kon hulle dan geen middeweg vind? En as die stemme van woede lek aan jou…
Gedig vir ‘n vriend
Jou spitvondige wysheid voed jong bloed Met hart op die mou laat jy juweeltjies wysheid glip Uit die skatkamers van jou breingleuwe se donkerste krip Hier sien ek my vrese…