Archive

Month: September 2013

Nastergal ballade

jou aandagsoekende middelkindsindroom spreek boekdele van die armoede waarin jou braakgeploegde siel ditself bevind   Daar waar jy tekortgeskiet het het ek myself gevind sonder verwyt weerloos en arm sonder pretensie…

Die muse se gedig

In ‘n swangerstilte Kom die eerste tekens ‘n vuurspuwende lekkasie begaan in oomblikke van ekstase begewe tot pieke van inspirasie gevoelens loop oor in die ingewing van ‘n oomblik ek…

Sahara

In die pikgietswartdonker roep ek jou naam die klowe antwoord karnivories soos ‘n trae grenspos kleef hul aan my enigste paspoort tot jou hart eggo’s verstar in my siel met…

Jagtog

Ek ruik bloed Jagtersinstink wel op tot ‘n crescendo Die voorwerp van begeerte in my visier So maklik om te korrel Kruishaar kielie haar keel en al hoe laer nader…

Droomdans

In ‘n droom word ek wakker Jou gesig voor my klokhelder in die weerkaatsing van ‘n melodie En ek ken die wysie, gevul met emosie en brose menswees Van vrees…