Kan ‘n mens so na ‘n gesig verlang Ek wil jou sien want jy het my hart so gevang Ons twee praat en die laggery voorspel Daar’s vuurwerke wat ons…
Month: September 2013
Romanse in ‘n neutedop
Jou etiket het my aandag getrek ‘n goeie jaar My laat verlang na ‘n middag onder ‘n okkerneutboom met aarbeie en room Die son het geknipoog en die lewe was…
Trial by media
The stage is set while the cameras blink at the spectacle your lives represent They throw you to the wolves and kick you when you’re down and for a moment…
Ongetiteld
Die onoorbrugbare foute van die verlede dryf ‘n wig tussen ma en kind en op hierdie noot van verandering kon hulle dan geen middeweg vind? En as die stemme van woede lek aan jou…
Gedig vir ‘n vriend
Jou spitvondige wysheid voed jong bloed Met hart op die mou laat jy juweeltjies wysheid glip Uit die skatkamers van jou breingleuwe se donkerste krip Hier sien ek my vrese…
Our matric class Facebook page (before there was Facebook)
Back in the year 2000 just as the Y2K had subsided, web directories were on the way out and and Google was just starting to boom. No one had any idea…