Category

afrikaans

Hardloop

Die oggendgloed ontbied my na ‘n baan van sweet en teer Waar voeteval met hartklop smelt Sweep-streel die vlees in submissie Om paaie te vleg na  Bestemmings sonder adres

Gee My ‘n Rede

Aan almal wat luister                        Kan ek dalk jul aandag vir ‘n oomblik steel ons almal is hier byeen                          die uitkoms is so vreemd                         gaan ons weer probeer                        of is die skrif aan die muur                           Gee my ‘n…

Hier’s Vandag

In ligte laaie staan ons nounog ‘n waardevolle lesin die leerskool van verhoudingsdoen ons almal maar ons besMy beste voet is voorgesital my kaarte is gespeelen ellelange verduid’likingsgaan ons eintlik…

Nastergal ballade

jou aandagsoekende middelkindsindroom spreek boekdele van die armoede waarin jou braakgeploegde siel ditself bevind   Daar waar jy tekortgeskiet het het ek myself gevind sonder verwyt weerloos en arm sonder pretensie…

1 2 3 4