Aan almal wat luister
Kan ek dalk jul aandag vir ‘n oomblik steel
ons almal is hier byeen
die uitkoms is so vreemd
die uitkoms is so vreemd
gaan ons weer probeer
of is die skrif aan die muur
of is die skrif aan die muur
Gee my ‘n rede om by jou te bly
die twyfel stry met alle mag teen my
gee my ‘n rede kan jy jouself nog vind
die rondomtalieswaai is te veel vir my
Jy bly net ver genoeg
buite alle moontlike bereik van my
jy wys jou donker kant
ek het my brue verbrand
ek het my brue verbrand
jy wou my hart verpand
dis ‘n uitgemaakte saak