7:30 Ons wou 7 uur ry maar dis ons road trip so die skedule is ons s’n. Deal with it, hahaha! 8:30 Na ‘n lang gesprek met die omie van…
Month: April 2009
KKNK Dag 5
8:00 meer van n opwarming van iets wat nou net dood gegaan het 8:30 ok voel asof die sahara in my mond vergroei het 8:45 besluit dat n stort ons…
KKNK Dag 4 (8 Apr)
8:20 Surface ( met n swaar hoof alweer ) mens sal dink na 4 dae van hierdie intense aksie-belaaide feesdae mens sal gewoond kan raak daaraan , sal jy jouself…
KKNK Dag 3 – deur Kaptein Toffie Bothma
8:20 Surface ( met n swaar hoof alweer ) mens sal dink na 4 dae van hierdie intense aksie-belaaide feesdae mens sal gewoond kan raak daaraan , sal jy jouself…
KKNK Dag 2 deur die Roadtrip Komitee
7:30 Wake up call lol 7:32 Ok wag ma nog net tien minute 8:00 Finally slaan die kos sale in en nuttig n goed verdiende ontbyt , daar le nog…
KKNK Road Trip Dag 1
7:30 Pick up at Toffie’s house. Bietjie laat (dis ‘n roadtrip, dammit!), ons weet maar die keer is tyd ons s’n. 8:30 Lekker lekker! Als gaan soos ‘n Switserese wekker…