7:30 Wake up call lol

7:32 Ok wag ma nog net tien minute

8:00 Finally slaan die kos sale in en nuttig n goed verdiende ontbyt , daar le nog so 500 kilo’s voor ons voorstoep, so die voedsel sal ons moet hou…

10:00 Check die dame check uit en siedaar ek dink ons is in die verkeerde dorp my ou, die plek lyk weird,

10:15 OK die roadtrip komitee het die volgende besluit as julle OOIT Grahamstown to kom, moet julle seker maak julle kom hierna toe in die aand, dis FANTASTIES mooi en dan voor sonop weer waai, anders kry julle die skok van julle HELE lewens

10:30 Edgars klaar betaall

10:35 Hou hoog en hou vas hier gaan ons >>>>>>>>>>

10:35 tot 12:00 julle het reg geraai ons het gery , deur nog n roadblok en toffie is ALWEER agter die stuur, hy is n MAGNEET vir die goed, besin oor die lewe, en ja mense wat liksensies gekoop het by die vlooimark.

12:30 Vat n trok verby

12:34 WAG Van Stadens brug STOOOP ag bliksem daaar gaan daai trok ons weer verby, ek spring sommer by hiede MERSKE hoe brug af lol joking

12:45 J-BAY BABY land van ok dalk nie vandag nie maar oor die algemeen goeie golwe hahaha

13:00 Stop vir Lunch by die kospot loop ander Durbaniete raak en praat n storm op haha

13 30 Gaan bekyk die dorp en die surf-shops, maar EERS moet ons die garage sleurel pos vir Tania… LAANG STORIE

14:00 verkyk ons aand dei scenery lol se ma net Toffie kyk tennis…

14:10 Nog ene

14:13 Nog ene

14:15 Nee hemel as ek arme toffie nie nou red nie sal hy met stywe nek sit al die pad oudshoorn toe

15:00 bespring weer die pad met die wil en ywer van n uhm uhm DURBANIET lol

15:00 tot so 17:15 Weer HOE brue lae humeure gaar karre en n 200 rand fine as jy langs die pad stop 😉 oh wag moet tog net nie die bobbejaan voer nie. Ontdek die natuurskoon

17:20 stop vir aandete in Knysna kyk die foto’s julle sa verstaan hoekom mense hierdie plek so verafgod

18:30 Na n goeie bord kos slaan ons weer die pad in vir die finale push deur na die KKNK.

18:30 tot so hmmmmmm ok ek weet nie ons is moeg en my gat was seer lol…

20:00 besluit om die kamp terrrein te bespeur…

20:15 loop in die strate af daar mens, geure kleure dis n karnaval, dis n circus dis FANTASTIES

20:16 ASB DAMES ons sal julle Wynand wees (nadat twee jong dames ons gevra het of ons Wynand is!)

21:00 Sink ‘n bier by die spur

21:20 Uiteindelik kry ons, ons KKNK genote en sink nog n paartjies haha sal maar nie se hoeveel nie

00:30 hahahahahahahahahahahahahahahah (ASEM) hahahahhahahahahahhahahahahaha ag jong hoekom wil jy nie stilstaan nie lol

ZZZZZZZZZZZZZZZZZZ

Oorspronklik op Facebook Notes gepubliseer: https://www.facebook.com/notes/736884526909023/

Spread the love