afrikaans Hardloop by Louis Nel posted on September 11, 2019 0 Die oggendgloed ontbied my na ‘n baan van sweet en teer Waar voeteval met hartklop smelt Sweep-streel die vlees in submissie Om paaie te vleg na Bestemmings sonder adres Spread the love Previous article How not to report an electrical fault to Eskom Next article Breaking the two-hour barrier Related posts afrikaans Is die keiser eintlik kaal? March 1, 2021 afrikaans Sonde met die Bure October 3, 2020 afrikaans Gee My ‘n Rede June 14, 2014