Die oggendgloed ontbied my na ‘n baan van sweet en teer Waar voeteval met hartklop smelt Sweep-streel die vlees in submissie Om paaie te vleg na Bestemmings sonder adres
afrikaans
KKNK Dag 7
7:30 Ons wou 7 uur ry maar dis ons road trip so die skedule is ons s’n. Deal with it, hahaha! 8:30 Na ‘n lang gesprek met die omie van…
KKNK Dag 5
8:00 meer van n opwarming van iets wat nou net dood gegaan het 8:30 ok voel asof die sahara in my mond vergroei het 8:45 besluit dat n stort ons…
KKNK Dag 4 (8 Apr)
8:20 Surface ( met n swaar hoof alweer ) mens sal dink na 4 dae van hierdie intense aksie-belaaide feesdae mens sal gewoond kan raak daaraan , sal jy jouself…
KKNK Dag 3 – deur Kaptein Toffie Bothma
8:20 Surface ( met n swaar hoof alweer ) mens sal dink na 4 dae van hierdie intense aksie-belaaide feesdae mens sal gewoond kan raak daaraan , sal jy jouself…
KKNK Dag 2 deur die Roadtrip Komitee
7:30 Wake up call lol 7:32 Ok wag ma nog net tien minute 8:00 Finally slaan die kos sale in en nuttig n goed verdiende ontbyt , daar le nog…
KKNK Road Trip Dag 1
7:30 Pick up at Toffie’s house. Bietjie laat (dis ‘n roadtrip, dammit!), ons weet maar die keer is tyd ons s’n. 8:30 Lekker lekker! Als gaan soos ‘n Switserese wekker…
23 Aug – Dagboek van ‘n fees V.I.P
06:00 My oe gaan oop maar die liggaam reageer nie. Elke moontlike spier in my liggaam pyn van inspanning. Nee, eerder, ek het pyn in spiere waarvan die bestaan nou…
Aug 22 – Dagboek van ‘n fees V.I.P
In 2007 was ek deel van die ABSA Kolligfees, ‘n jaarlikse kunstefees wat in Durban gehou word. Hier is ‘n dagboek van my ervarings as deel van die reëlingskomitee: …