8:20 Surface ( met n swaar hoof alweer ) mens sal dink na 4 dae van hierdie intense aksie-belaaide feesdae mens sal gewoond kan raak daaraan , sal jy jouself LELIK misgis en ook voel soos ons vandag voel haha.

8:45 besluit om vanoggend eers te verklee en mooi te lyk voor ons afgaan vir ontbyt want die asters gaan nie vir aan-die-slaap, hippy durbaniete gaan nie

9:15 Baie dankie tannie die worsies gaan my BAIE beter laat voel

9:17 Kom met n skok agter dat AL die effort maar tot die nietigheid gegee kan word want EWE SKIELIK is daar minder mense in die eetsaal as in die kerk op n weeksdag

9:45 Ok terug kamer toe vir di daaglikse admin , julle sal nou teen die tyd al weet dis foto’s ( ja trust ons lyk soos n klomp japsnese toeriste om al die WONDERLIKE gebeurlikhede op kiekies vas te le en in die kuberruim te plaas vir julle kykgenot) lol

10:45 Nog so bietjie broos ( moenie worry pa ons is nog heel gemanierd sover 😉 besluit om maar weer net so krag russie te vat

11:00 Ok krag russie in en sloffies aan tyd vir die fees pot om weer te prut lol

11:12 Vind Claud ons getroue Karkonstabeltjie en weer die beloftes het gevloei soos die wyn in die wyn tent lol

11:30 Probeer vir Ian Hall opspoor by Lemon and Lime

11:32 Bier vir my plesier lol Dee Dee sing en LOUIS word toe die GELUKKIGE eienaar van n onweerstaanbare veruklike bottel BBQ sous , wie sou dit nou kon dink

12:30 OK DOKi beweeg in die kango Wijnhuijsh ( julle gaan seker wonder hoekom ek dit so spel, lol, rede: want na lemon en lime toe praat ons amper al weer so) onmoet ons ander feestrawante daar vir n lekker paar glasies versnitte witwyn en kaas bordjies.

14:30 Besin oor wat nou gedoen gaan word en besluit n KRAG russie is weer in orde

14:34 Sien swembad ( dis BAIE WARM )

14:35 Sien pragtige asters by swembad

14:39 Gaan kry handoek

14:45 Betaal R5 rand om in te gaan (die oom by die hek het gese ons kan more betaal!)

14:50 EN met n skok vind ons uit die asters is weg
Jammer bet I got you going there

15:30 lekker lafenissie en hanepotjie vir die vaak maar nou moet ons Laerskool langenhoven toe

15:45 Hehe trust my nou om die kaart verkeerd te lees lolololololo nee ok louis ek weet mens spel dit nie so nie lol ja ok ek weet ek het die verkeerde nommer gejaag ek weet witbank is nie dieselfde as langenhoven nie

16:00-17:15 Kyk n toneel genaamd 18, baie na aan die huis gelsaan en dit was briljant gewees, waar en na aan die hart

17:30 Ok maatjies tyd vir kos terug na die kango wijnhujs hehe, vir skep en weeg en betaal ontmoet twee tannies van george wat vir ons vertel hoe AFVAL gemaak word ( julle word verskoon as julle vinnnig gesidder het )

18:20 Ok maters tyd vir paartie lol

18:45 Terug na Lemon ‘n Lime – nie die beste bands nie maar die promos is goed en die bier goedkoop kuier ’n paar mense raak en besluit die aand’s nog jonk en ons is sexy laat ons dit vier.

18:45 tot 20 :30 loop rond ontmoet BAIE mense VIND die sushi plek en vind uit jy hoef nie noodwendig van japan af te kom om sushi te maak nie Mosambiek is net so goed, sharp boys dit was lekker!

20:30 Nou hier begin ’n ding. Loop twee amerikaanse ouens raak en hulle soek wat nee wag – Lemon ‘n Lime, se hulle met huppel in ons stappie volg ons …

20:35 (tot ek weeti) ok mense, van hier af het dinge net LELIK lekkr geraak , Cindy, die savannah girls en nog baie meer GOEIE bands man wat ‘n aand … Shot Chris and Shaun we shall see you in durbs dudes…

soos ek gese het lol die tyd was n raaisel vir my daai tyd

so alles draai draai riekaai so ons se maar KOEBAAI

ZzZzZzZz

Oorspronklik op Facebook geplaas: https://www.facebook.com/notes/1081493555618713/

Spread the love