07:30 Die voel of ek actually geslaap het. My liggaam smeek vir nog. Ek sal net nog ‘n bietjie le. 07:45 Moes al in die stad gewees het om Rian-hul…
Archive
Month: August 2007
25 Aug – Dagboek van ‘n fees V.I.P
07:30 My ooglede gaan oop. Dit is ‘n sonde om so vroeg op ‘n Saterdag wakker te wees en daar is so baie wat voorle 07:45 Kry vir Marion en…
24 Aug – Dagboek van ‘n fees V.I.P
06:00 Lyfseer het begin kwyn. My liggaam begin die punch gewoond raak. My lae rug is in spasma van ure in die kar rondry en die gange en velde van…
23 Aug – Dagboek van ‘n fees V.I.P
06:00 My oe gaan oop maar die liggaam reageer nie. Elke moontlike spier in my liggaam pyn van inspanning. Nee, eerder, ek het pyn in spiere waarvan die bestaan nou…
Aug 22 – Dagboek van ‘n fees V.I.P
In 2007 was ek deel van die ABSA Kolligfees, ‘n jaarlikse kunstefees wat in Durban gehou word. Hier is ‘n dagboek van my ervarings as deel van die reëlingskomitee: …