In ‘n swangerstilte Kom die eerste tekens ‘n vuurspuwende lekkasie begaan in oomblikke van ekstase begewe tot pieke van inspirasie gevoelens loop oor in die ingewing van ‘n oomblik ek…
Latest Posts - Page 14
Die muse se koms
Die ritselwind van die muse se gefladder dis die dans van ‘n kieliewind deur die koringland voor ‘n groot storm se gebars Voel haar teenwoordigheid teen my vel soos ‘n…
Romanse in ‘n neutedop
Jou etiket het my aandag getrek ‘n goeie jaar My laat verlang na ‘n middag onder ‘n okkerneutboom met aarbeie en room Die son het geknipoog en die lewe was…
Trial by media
The stage is set while the cameras blink at the spectacle your lives represent They throw you to the wolves and kick you when you’re down and for a moment…
Ongetiteld
Die onoorbrugbare foute van die verlede dryf ‘n wig tussen ma en kind en op hierdie noot van verandering kon hulle dan geen middeweg vind? En as die stemme van woede lek aan jou…
Gedig vir ‘n vriend
Jou spitvondige wysheid voed jong bloed Met hart op die mou laat jy juweeltjies wysheid glip Uit die skatkamers van jou breingleuwe se donkerste krip Hier sien ek my vrese…