Latest Posts - Page 6

Hardloop

Die oggendgloed ontbied my na ‘n baan van sweet en teer Waar voeteval met hartklop smelt Sweep-streel die vlees in submissie Om paaie te vleg na  Bestemmings sonder adres

1 4 5 6 7 8 16